Senin, 20 Juli 2015

Jacques + Marisa | Delsma Plaas


n Sprokies troue reg in die hartjie van die Riebeeck Vallei
Jacques en Marisa, is twee van die dierbaarste mense wat ek ken!!
Ek en Jacques was saam op skool en min wetend, sou ek die een wees wat eendag hulle grootste dag sou afneem!!
Dis partykeer snaaks hoe die lewe uitdraai... hoe ons van kindsbeen so saam saam groot geword het en weer mekaar se paaie kruis op een van die grootste

Related Posts by Categories

0 komentar:

Posting Komentar